Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Die Scullery Quintet se Padkos & Polyphony bevat splinternuwe verwerkings van die wêreld se bekendste musiek vanoor ‘n wye spektrum. Met hul unieke mengsel klassieke strykkwartetklanke gemeng met ‘n kontemporêre ritmeseksie, bied die Scullery Quintet ikoniese musiek aan van komponiste soos die Beatles, Bach, Piazzolla, Ernest Ranglin, Abdullah Ibrahim (Dollar Brand), Beethoven en meer. Die kwintet se innoverende verwerkings en improvisasies is 'n klankreis vir jong en ou musiekliefhebbers. Kom luister na hierdie eufoniese klankfees.
Nie ‘n debuut nie / Not a debut
Genre: Klassieke oorkruising / Classical crossover
Produksiehuis / Production house: The Scullery Quintet
Musikale regisseur / Musical director: Peter Auret
Tromspeler / Drummer: Peter Auret
Violis / Violinist: Hana Yim
Basspeler / Bassist: Viwe Mkizwana
Viola / Viola: Tiisetso Samuel Mashishi
Violis / Violinist: Waldo Luc Alexander
Tydsduur / Running time: 90 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Taal / Language: Afrikaans, Engels / English