Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Anderkant die Donker Vallei

Anderkant die Donker Vallei

Anderkant die Donker Vallei

19 Jul 2025 20:00

About

Dis vanjaar die 25ste verjaardag van Valiant Swart se ikoniese album Deur die Donker Vallei. Ter herdenking, is die album onlangs op viniel vrygestel; dit word gevier met ‘n lewende konsert waarin die oorspronklike orkeslede wat die album opgeneem het, gaan deelneem: Schalk Joubert, Albert Frost en Simon Orange. Die konsert word opgedra aan die ontslape tromspeler Vernon Swart wat ook die ikoniese kunswerk vir die albumomslag geskilder het. Die manne gaan dans en sing en die kitare laat huil soos in die OU dae!

Nie ‘n debuut nie / Not a debut

Genre: Afrikaanse Rock / Rock

Musiek geskryf deur / Music composed by: Valiant Swart

Musikant / Musician: Valiant Swart (liedjieskrywer, sanger / lyrics, vocals)

Kitaar / Guitar: Valiant Swart

Kitaar / Quitar: Schalk Joubert

Tromme / Drums: Jorik Pienaar

Pianis / Pianist: Simon Orange

Tydsduur / Running time: 60 min

Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages

Taal / Language: Afrikaans

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

July 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31

protected by
Queue-Fair
Free Tier