Pichi Keane (uitgespreek as “peachy keen”) is ‘n queen met ‘n onversadigbare lus vir die lewe en ander dinge ... Wulps, woelig en wawyd wakker, skerts en sing Pichi oor liefde, gender en queer-wees in 'n tyd waar almal wonder wat in jou broek sit. Soetsappig is nie geskik vir onder-18’s of die meer fynbesnaardes nie.
Nie ‘n debuut nie / Not a debut
Genre: Kabaret, Eenpersoonvertoning / Cabaret, One (wo)man show
Produksiehuis / Production house: Fruity Lix Productions (Pty) Ltd
Rolverdeling / Cast: Pichi Keane (Meg van Wyk)
Regisseur / Director: Pichi Keane (Meg van Wyk)
Verhoogbestuurder / Stage manager: Cin de Bruyn
Beligtingsontwerper / Lighting designer: Jade Manicom
Tydsduur / Running time: 50 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: 18+
Taal / Language: Afrikaans, Engels / English
Choose your preferred date.