Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Kaskenades!

About

Het jy al ooit gewonder waarheen daai verlore sokkies verdwyn? Kan dit die magsbehepte Monsokster wees wat al die klere vir homself wil hou? Sal Kasper, ‘n trotse kaskadet van die Kaskenade-alliansie-teen-die-skelm-bewind-van-die-monster en die sewe-en-’n-half-jarige, rolskaatsende Blommie die monster kan verslaan? Of is ons eindelose soeke na nog, nog, en NOG dalk die ware monster? Kaskenades! verken kwessies van klimaatsverandering en hebsug in ‘n borrelende, holderstebolder, fantastiese visuele fees vir jong gehore. Kom hoor van Kasmannetjies in die Kraakburg-kaswêreld!

Nie ‘n debuut nie / Not a debut

Genre: Teater vir jong gehore / Theatre for young audiences

Rolverdeling / Cast: Jeanne-Marié Koekemoer, Caeli Achenbach, Zoë Oosthuizen, Zanli Visser, Ellen Louw, Jumé Bester, Angelique Filter, Zara West

Regisseur / Director: Jeanne-Marié Koekemoer, Mikayla Klerck

Skrywers / Writers: Jeanne-Marié Koekemoer, Mikayla Klerck, Caeli Achenbach,
Zoë Oosthuizen

Beligtingsontwerper / Lighting designer: Jeanne-Marié Koekemoer

Klankontwerper / Sound designer: Zanli Visser

Ontwerper / Designer: Caeli Achenbach, Zoë Oosthuizen

Kostuums en rekwisiete / Costumes and props: Jeanne-Marié Koekemoer

Verhoogbestuurder / Stage manager: Mikayla Klerck

Assistentverhoogbestuurder / Assistant stage manager: Caeli Achenbach

Taal / Language: Afrikaans

Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages

Tydsduur Running time: 40 min

Venue

Odeion Amphitheatre   Location on Google Maps

Choose your preferred date.

July 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun

protected by
Queue-Fair
Free Tier