Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
In dié opvolg op Woelige Willemien en haar maatjie Meraaitjie, beleef die maats 'n nuwe avontuur. Almal wil maatjies wees met die “gevaarlike draak” wat Willemien “verslaan” het en wat toe eintlik net 'n klein, eensame drakie was. Hulle sou egter nooit kon raai in watter dilemma dié troeteldrakie Willie Wragtig hulle sou plaas nie. Wanneer ‘n nuwe bedreiging opduik, moet die maats Willemien en Meraaitjie, Frikkie Spiertier, Bang-Jan en Gawe Gawie kragte saamsnoer om weereens die koninkryk te red.
Debuutproduksie / Debut production
Genre: Teater vir jong gehore / Theatre for young audiences
Rolverdeling / Cast: Tiaan Gerber, CW Laten, Stella Nortier, Marnique Terblanche,
Gert Hay
Regisseur / Director: Nic Beukes
Skrywer / Playwright: Karen Combrinck
Stelontwerper / Set designer: Stella Nortier
Verhoog Bestuurder / Stage Manager: Anke Malan
Taal / Language: Afrikaans
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Tydsduur / Running time: 45 min