Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Die Stellenbosch Mafia

Die Stellenbosch Mafia

About

Daar word bitsig na hulle as die “Stellenbosch-Mafia” verwys en baie reken die klub van miljardêrs wat in en om dié Bolandse dorp woon, is die ergste voorbeeld van witmonopoliekapitaal. Die skrywer en joernalis Pieter du Toit het ondersoek gaan instel op Stellenbosch, een van die welvarendste dorpe in die land, wat deur talle as ’n hoeksteen van die Afrikanerdom beskryf word; die geboorteplek van talle Afrikanerintellektuele, politieke leiers, asook vele sakemanne en hul sakeryke. Du Toit kyk krities na die klub: Wie is hulle? Hoe is hulle onderling verbind? Watter netwerke het ontstaan danksy gedeelde direksies, alliansies en familieverbintenisse?

Pieter du Toit is 'n topverkopende skrywer en assistentredakteur by 'News24'.

Uitgewer / Publisher: Jonathan Ball Publishers

Met / With: Pieter du Toit

Taal / Language: Afrikaans

Tydsduur / Duration: 60 min

More Info

Venue

ATKV Boeke-oase (Hoofsaal)  Location on Google Maps

Social


Die Stellenbosch Mafia

Friday 18 Jul 2025 12:00

R40