Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Die Skrywer se Pen: Skep jou Eerste Toneel

Die Skrywer se Pen: Skep jou Eerste Toneel

Die Skrywer se Pen: Skep jou Eerste Toneel

18 Jul 2025 14:00

About

Het jy al ooit gewonder hoe 'n toneel vir die skerm geskryf word? Die beste manier om dit uit te vind, is om self een te skryf. Betree die wêreld van storievertel deur 'n toneel te skep saam met Nico Scheepers, 'n ervare Suid-Afrikaanse filmmaker met meer as nege jaar se ervaring in die filmbedryf, met titels soos Showmax se Donkerbos en Nêrens, Noord-Kaap agter sy naam. Met sy kundige leiding sal jy ontdek hoe dialoog, visuele storievertelling en karakterdinamika saamvloei om 'n boeiende fliek te skep. Of jy nou 'n opkomende draaiboekskrywer is of net nuuskierig is oor die kreatiewe proses, hier is jou kans om die towerkrag te ervaar van hoe om 'n toneel te skep.

Aangebied deur / Presented by: Nico Scheepers

Tydsduur / Running time: ±90min

Taal / Language: Afrikaans

More Info

Venue

Social


Die Skrywer se Pen: Skep jou Eerste Toneel

protected by
Queue-Fair
Free Tier