Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Hand Kwiltwerk (Die kuns van kwilte wat handgemaak is)

Hand Kwiltwerk (Die kuns van kwilte wat handgemaak is)

Hand Kwiltwerk (Die kuns van kwilte wat handgemaak is)

15 Jul 2025 15:00

About

Ontwerp jou eie pragstuk deur unieke stukkies lap aanmekaar te las om ‘n handgemaakte kwilt te skep. Tydens hierdie werkswinkel word deelnemers stap-vir-stap verduidelik hoe twee lae materiaal met net naald en garing verander kan word in ‘n spoggerige, handgemaakte kwilt. Hierdie stadige, repeterende handbewegings sal jou help om jou kreatiwiteit en kunstigheid in ‘n ontspanne atmosfeer te ontgin.

Met / With: Christine von Wielligh

Taal / Language: Afrikaans, Engels / English

Aanbevole ouderdom / Age: 10+ (Kinders moet deur ‘n ouer of volwassene
vergesel wees. / Children must be accompanied by an adult or guardian.)

Pakket sluit in / Kit includes: Klaargesnyde materiaalblokkies, Naald en garing,
Materiaal vir die onderlaag, Opstopsel / Ready-cut fabric, Needle and thread, Fabric
for the background, Batting

Bring saam / Bring along: ‘n Skerp skêr, Dun koppiespelde, ‘n Lang liniaal (daar
gaan gemeet word in duime), Frixion (uitwisbare) pen, Seep, Bordkryt (of enige ander
medium om op materiaal te merk) / A sharp pair of scissors, Fine pins, A long ruler
(we will measure in inches), Frixion (erasable) pen, Soap, Blackboard crayon (or
another medium to make marks on fabric)

Tydsduur / Duration: 180 min

Moeilikheidsgraad / Level of difficulty: Beginners, Maklik / Easy

More Info

Venue

Social


Hand Kwiltwerk (Die kuns van kwilte wat handgemaak is)