Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Sluit aan vir 'n prettige en kreatiewe polimeerklei-oorbel-werkswinkel waar jy jou eie unieke oorbelle of ander juwele gaan ontwerp en vervaardig! Hierdie praktiese werkswinkel bring kunskenners van verskillende kunsvorme bymekaar om jou stap-vir-stap te leer hoe om jou handgemaakte oorbelle of juwele te skep. Of jy jouself wil bederf, vir ‘n geliefde ‘n onvergeetlike geskenk wil maak, of selfs net lus het om ‘n nuwe vaardigheid aan te leer, dit is die werkswinkel vir jou. Geen ondervinding is nodig nie – net entoesiasme! Laat die res in ons hande.
Met / With: Linmari Albertse, Annemarie Oberholzer
Taal / Language: Afrikaans, Engels / English
Aanbevole ouderdom / Age: 10+ (Kinders moet deur ‘n ouer of volwassene
vergesel wees. / Children must be accompanied by an adult or guardian.)
Pakket sluit in / Kit includes: Polimeerklei-materiale: Polimeerklei, Rollertjies,
Snyers, Lemmetjies, Kleigereedskap, Stensils, Tekstuurplate. Ekstras: Boksies,
Instruksieblad / Polymer clay materials: Polymer clay, Rollers, Cutters, Clay tools,
Stencils, Texture plates, Extra: Small boxes, Information sheet
Tydsduur / Duration: 180 min
Moeilikheidsgraad / Level of difficulty: Beginners, Maklik / Easy