Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Traditional Macrame Plant Hanger (Beginner Workshop)

Traditional Macrame Plant Hanger (Beginner Workshop)

Traditional Macrame Plant Hanger (Beginner Workshop)

from 15 Jul 2025 09:00

About

In hierdie praktiese, kreatiewe werkswinkel sal deelnemers die tydlose kuns van makramé leer, met die fokus op ‘n eenvoudige en elegante planthouer. Of jy nou 'n beginner is of al makramé-ervaring het, jy sal stap-vir-stap gelei word om jou planthouer te maak. Ons sal almal dieselfde patroon maak, met 'n kort inleiding tot makramé-geskiedenis en noodsaaklike tegnieke vir ‘n begin; deelnemers sal gelei word deur belangrike knope soos die leeu se kop en vierkantige knoop. Met persoonlike instruksie sal jy 'n planthouer maak met voorafgesnyde tou. Alle materiaal word voorsien; daar sal tyd wees vir vrae en probleemoplossing.

Aan die einde sal jy 'n pragtige, handgemaakte stuk hê om in jou huis op te hang, wat jou 'n nuwe vaardigheid en 'n gevoel van bevrediging sal gee.

Met / With: Lisa Rothmann

Taal / Language: Afrikaans, Engels / English

Ouderdom / Age: 16+

Pakket sluit in / Kit includes: Metaalring, Voorafgesnyde tou / Metal ring, Pre-cut
cord

Bring saam / Bring along: ‘n Goeie skêr / A good pair of scissors

Tydsduur / Running time: 120 min

Moeilikheidsgraad / Level of difficulty: Beginners, Maklik / Easy

More Info

Venue

Social


Traditional Macrame Plant Hanger (Beginner Workshop)

Tuesday 15 Jul 2025 09:00

R320

Thursday 17 Jul 2025 09:00

R320

Saturday 19 Jul 2025 10:00

R320

protected by
Queue-Fair
Free Tier