Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
In hierdie holistiese werkswinkel neem ons deelnemers op ‘n unieke reis waar alle sintuie ingespan en die deure na selfontdekking oopgemaak word. Hierdie praktiese en interaktiewe program kombineer kuns, musiek, “food pairing” en ander kreatiewe mediums om ‘n holistiese benadering tot welstand te bevorder. Kom ervaar kreatiewe selfontdekking, terapie en ontwikkeling; laat jou sintuie jou lei na ‘n nuwe vlak van welstand en inspirasie terwyl jy tradisionele en moderne kunsmediums verken en saam ‘n kunswerk skep wat aan ‘n uitsonderlike instansie geskenk sal word.
Met / With: Nelmari Oosthuysen, Maritsa Barlow
Taal / Language: Afrikaans, Engels / English
Tydsduur / Running time:180 min