’n Poging tot ’n eenpersoonstuk, of ’n worstelende gedig, geskoei op, en met apologie aan, Shakespeare se Hamlet (ook jammer aan Jonker / De Villiers / Malherbe / Totius / Opperman / Yeats). ’n Tentatiewe, maar geweldadige ondersoek na die emosionele landskap van wat dit is om ‘n Suid-Afrikaner te wees. Met voorouers gewortel in Afrika en Europa, die ontgogeling van menslikheid en essensiële emosionele selfmoord, word die soeke na identiteit uitgebeeld deur middel van die ekstrapolasie van die verskeie karakters in die oorspronklike teks, wat almal uit dieselfde mond praat.
Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Eenpersoonvertoning, Bewegingsteater, Eksperimentele drama / One (wo)man show, Movement Theatre, Experimental Drama
Rolverdeling / Cast: Tinarie Van Wyk-Loots
Regisseur / Director: Tinarie Van Wyk-Loots
Skrywer / Writer: Tinarie Van Wyk-Loots
Vervaardiger / Producer: Tinarie Van Wyk-Loots, ‘n Vrystaat Kunstefeesproduksie, moontlik gemaak deur NATi / A Vrystaat Arts Festival production, enabled by NATi
Tydsduur / Running time: 55 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: 16+
Taal / Language: Afrikaans
Choose your preferred date.