Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Bybelvroue-omnibus: Sara & Hanna

Bybelvroue-omnibus: Sara & Hanna

Bybelvroue-omnibus: Sara & Hanna

15 Jul 2025 11:00

About

Sara: In dié roman word Abraham deur sy vrou Sara se oë gesien. Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se swakhede en sy geloofspad, gekonfronteer met die Wese van God.

Hanna: Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê en trou ná nege jaar met Peninna. Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid en vrugbaarheid. Sal Hanna kan vrede maak? Met haarself en Peninna? Sal God haar lamp weer aansteek en die donker verdryf?

Maretha Maartens is bekend en gewild as skrywer van geestelike boeke en dagboeke, romans, kortverhale, kinderboeke, tienerboeke en romans vir jong volwassenes. Talle van haar boeke is bekroon en vertaal. Sy is ook ’n gesoute rubriekskrywer wat bydraes gelewer het vir 'Volksblad, Vrouekeur, Rooi Rose, Finesse' en 'LiG'.

Uitgewer: NB-Uitgewers

Met: Maretha Maartens & Jaco Spies

Taal: Afrikaans

Tydsduur: 60 min

More Info

Venue

ATKV-Boeke-oase   Location on Google Maps

Social


Bybelvroue-omnibus: Sara & Hanna

Tuesday 15 Jul 2025 11:00

R40

protected by
Queue-Fair
Free Tier