Om skoon te wees speel af in ‘n skool se badkamer. Die stuk ontbloot die intense, rou interaksie tussen twee skoolseuns, Jaco en Ruben, wanneer hulle hul persoonlike worstelinge en die emosionele gewig van hul dade konfronteer. Die badkamerstel verhoog die rouheid van hul interaksie en skep ‘n gestroopte ruimte waarin die twee karakters se kwesbaarheid ontbloot word.
Nie ‘n debuut nie / Not a debut
Genre: Drama
Rolverdeling / Cast: Conradie van Heerden, Janco Nel
Regisseur / Director: Adriaan Havenga
Skrywer / Playwright: Adriaan Havenga
Tydsduur / Running time: 22 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: 16+
Beperkings en waarskuwings / Restrictions and warnings: Seks, Taal, Geweld / Sex, Language, Violence
Taal / Language: Afrikaans
Venue/ Lokaal: Scholtz Bathroom/ Scholtz-saal-badkamer
Choose your preferred date.