Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Sprankelverse uit die oude doos

Sprankelverse uit die oude doos

Sprankelverse uit die oude doos

17 Jul 2025 20:00

About

‘n Prettige voordragprogram vol giggel en humor met gedigte vanuit die oude doos tot vandag se lawwe limerieke sonder brieke! Verwag geen tranetrektreursange oor verlore liefde of enige wroegingsgedagtes nie. Nico Luwes, Peter Taljaard en Michelle Joubert trap op die spoor van ons ou volkie se wel en weë sedert Jan van Riebeeck, verby Anoniem, Aag-gee-Visser-‘n-kans en die arme Mabalél, gebyt deur die groot krokodél en Beestepote skoongekraap tot by ‘n Man wat nooit in badolie bad, met harde hande wat vas kan vat!

Met / With: Peter Taljaard, Michelle Joubert, Nico Luwes

Taal / Language: Afrikaans

Tydsduur / Duration: 60 min

Venue

ATKV-Boeke-Oase (Kanselierskamer)   Location on Google Maps

Sprankelverse uit die oude doos

Thursday 17 Jul 2025 20:00

R40

protected by
Queue-Fair
Free Tier