Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
’n Gesprek oor die transponering van romans na dramas en/of film. Hierdie proses staan bekend as intermediasie en is ’n besondere vorm van herskrywing wat in baie opsigte vergelykbaar is met vertaling. Die laasgenoemde kom altyd neer op mediëring tussen die oorspronklike teks en die vertaling en gebeur nooit sonder om aspekte soos literatuuropvattings, ideologie en kultuur in ag te neem nie.
Met / With: H.P. van Coller, Anthea Van Jaarsveld, Nico Luwes
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Duration: 60 min