Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Valiant Swart Songs oor die Langpad en die Liefde

Valiant Swart Songs oor die Langpad en die Liefde

Valiant Swart Songs oor die Langpad en die Liefde

12 Jun 2025 19:00

About

Valiant is bekend vir sy hand as liedjieskrywer - moontlik een van Suid Afrika liriekeskrywers ooit - sanger en digter. Hy kom deel liedjies oor die langpad en liefde soos net iemand wat so n veteraan van die langpad is, sal kan verstaan.

UIteindelik klim Valiant op sy agterstoep op die verhoog. As inwoner van die Overberg het ons dit goedgedink dat hy hier by ons moet optree.

Kos en drankies kan voor die vertoning by SkyBar/Lemonicious bestel word.

17:30 Deure open
19:00 Vertoning begin

Geen bespreekte sitplekke. Kom vroeg!

Geen onder 18s

Venue

SkyBar Hermanus, Main Road, Hermanus, 7200, South Africa   Location on Google Maps

Valiant Swart Songs oor die Langpad en die Liefde

Valiant Swart Songs oor die Langpad en die Liefde 12 Jun 2025 19:00

R300

protected by
Queue-Fair
Free Tier