Drama
Met: André Odendaal, Oarabile Ditsele en Chantal Stanfield
Teks: Paul Slabolepszy 
Die hoog aangeskrewe 
Bitter Winter is ’n diepgaande en skerpsinnige Suid-Afrikaanse drama uit die pen van Paul Slabolepszy. Die produksie is al geloof as “die toneelstuk van die jaar” en is ’n viering van storievertelling, toneelspel en die besondere krag van teater. 
80 min. • Geen o.10 (S) • Afrikaans, Engels, Sotho en Tsotsi-taalAanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.