Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Drama
Met: André Odendaal, Oarabile Ditsele en Chantal Stanfield
Teks: Paul Slabolepszy
 
Die hoog aangeskrewe Bitter Winter is ’n diepgaande en skerpsinnige Suid-Afrikaanse drama uit die pen van Paul Slabolepszy. Die produksie is al geloof as “die toneelstuk van die jaar” en is ’n viering van storievertelling, toneelspel en die besondere krag van teater.
 
80 min. • Geen o.10 (S) • Afrikaans, Engels, Sotho en Tsotsi-taal
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.