Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Kinderteater
Met: Angelique Filter en Robert Hindley
Teks: Angelique Filter en Robert Hindley
 
In ’n wêreld van grys, is Geelgrommel en Blougrommel die laaste oorblywende kleure. Wat gebeur as teenoorgesteldes mekaar vind? Kom saam op ’n ontdekkingsreis waar drome van kleur begin groei.
 
40 min. • Gesin • Afrikaans
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.