Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Drama
Met: Cintaine Schutte en Carel Nel
Teks: David Eldridge
 
Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas. Die woonstel is ’n gemors en hulle ook... David Eldridge se skerpsinnige toneelstuk is ’n teer ondersoek van moderne verhoudings, met twee beskadigde mense wat aan die einde van ’n partytjie uitreik na mekaar. Dié skerpsinnige stuk – sowel komies as aangrypend – vra vrae oor eensaamheid, bande tussen mense, menslikheid en intimiteit.
 
90 min. • Geen o.16 (T) • Afrikaans
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.