Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Leefstyl
Met: Bidfood en Roots Academy
 
By hierdie Proe!-geleentheid kan jy ’n heerlike kombinasie van Kaapse vonkelwyne met keurige fyngebak ervaar. Verwag ’n begeleide reis deur verskillende style vonkelwyne – wat wissel van kraakvars en droog tot soet en vrugtig – elkeen noukeurig gekies as pasmaat vir die gebak wat hul geure aanvul. Hierdie heerlike ervaring is perfek vir diegene wat dit geniet om die harmonie tussen goeie wyn en delikate nageregte te verken.
 
60 min. • Geen o.18 (A)
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.