Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Klassiek
Met: Berthine van Schoor (tjello) en Megan-Geoffrey Prins (klavier)
 
Hierdie program neem die luisteraar op ’n verbeeldingryke en eksotiese reis deur verskeie lande van die antieke syroete – ryk in kleure, teksture en styl, soos ’n pragtige geweefde towertapyt.
 
75 min. • Gesin • Afrikaans en Engels
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.