Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Tragikomedie
Met: Je-ani Swiegelaar
Teks: Luan Jacobs en Je-ani Swiegelaar
 
Vier seisoene kind: Lee-Monet Verloren van Themaat, eens ’n kinderster, probeer haar kwynende loopbaan regruk, terwyl sy selfontdekking en eensaamheid navigeer – met ’n paar kakkerlakke en heelwat chaos.
 
75 min. • Geen o.10 (T) • Afrikaans
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.