Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Komedie
Met: Amore Bekker
Teks: Amore Bekker
 
Is dit moontlik om iemand te vertrou wat nie wyn drink nie??Miskien...? Hoekom sal jy nooit weer ’n glas rooiwyn met ’n muggie in drink nie??In hierdie viering van die druppels van die druif ontmoet jy Bacchus wat hierdie nektar mildelik met ons deel. Van papsak tot pinotage, chardonnay tot chenin blanc – kom lag, pink ’n traan en drink ’n glasie wyn. Tjorts!!
Jy het haar gehoor, nou kan jy haar sien: Amore sonder grense.
 
80 min. • Geen o.10 (I) • Afrikaans
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.