Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Klassiek
Met: André Oosthuizen (fluit), Liesl van der Merwe (fagot) en Catrien Wentink (klavier)
 
Seisoene is meer as net konsert met fluit, fagot en klavier – in hierdie produksie word musiek, poësie en kuns verenig. Kom luister na Astor Piazzolla se Vier seisoene van Buenos Aires, Tsjaikowski se Seisoene en Four Short Pieces van Frank Bridge.
 
55 min. • Gesin • Afrikaans en Engels
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.