Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Musiekteater
Met: André Schwartz
Teks: André Schwartz en Robert Kruger
 
Van kleintyd vind Jaco ’n sielsgenoot in Elvis, wat ook sy toevlug word. Die onvergeeflike gebeur op Oukersaand. Bring roem kwytskelding? Onvergeetlike vertolkings van Elvis-treffers, aangevul met André Schwartz se eie liedjies.
“Maak jou gereed om deur diep water te waad en effens oorbluf die teater te verlaat.” – Mariana Malan
 
65 min. • Geen o.13 (T) • Afrikaans en Engels