Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Kontemporêr
Met: Theunis van der Merwe, Roelof van der Merwe en Paul Avenant
 
’n Van Der Aven-optrede loop oor van energie en opregtheid, met alternatiewe rock, diep lirieke en aansteeklike ritmes wat elke gehoorlid laat sing en dans, en met ’n glimlag huis toe stuur.
 
60 min. • Gesin • Afrikaans
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.