Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Die drie Varkies en die Gen-Z Wolf

Die drie Varkies en die Gen-Z Wolf

Die drie Varkies en die Gen-Z Wolf

11 Oct 2025 09:00

About

Kinderteater

Met: Jakkie Louw en Clarissa Jooste
Teks: Jakkie Louw
 
’n Vars en humoristiese hervertelling van die klassieke sprokie, waarin die drie varkies nie net slim is nie, maar ook tegnologies vaardig en vol kreatiewe oplossings. Die wolf is Gen Z en verslaaf aan “The Gram”. Deur middel van humor en interaktiewe elemente, leer jong kykers oor die belangrikheid van tegnologie, sowel as die gevare daarvan, terwyl dit ook supersnaaks is. Jakkie Louw bring met sy kenmerkende energie en kreatiwiteit ’n vars perspektief op ’n geliefde storie.
 
45 min • Gesin • Afrikaans

Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.

Venue


January 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31