Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Drama
Met: Frank Opperman en Wilhelm van der Walt
Teks: Philip Rademeyer
 
’n Ou stinkhoutboom hou wag oor ’n pa en seun wat óm dinge praat, vingerwys en probeer rekenskap gee van hul verlede, maar sukkel om mekaar te vind.
 
90 min. • Geen o.16 (T/I) • Afrikaans
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.