Komedie
Met: Willie Esterhuizen en Lizz Meiring
Teks: Willie Esterhuizen
Kom knik instemmend kop in herkenning van hoe dit in meeste huwelike gaan.Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart. Heerlik snaaks, verrassend, warmhartig en dit laat jou goed voel. Saam met Lizz Meiring as Molly, vorm dié twee ’n gedugte span en die vonke spat.
70 min. • Geen o.14 (T) • Afrikaans