Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Nataniël + Charl: 25

Nataniël + Charl: 25

Nataniël + Charl: 25

08 Oct 2025 10:00

About

Klassiek

Met: Nataniël en Charl du Plessis
 
Met twee galakonserte vier die sanger en storieverteller Nataniël en die pianis Charl du Plessis nie net die afgelope kwarteeu se mylpale nie, maar wys hoe die toekoms lyk en klink, waarmee hulle tans besig is, kyk na mekaar se individuele projekte, gee ’n blik op die jaar se nuutste uitreikings en bring ook splinternuwe stories, musiek en kostuums. ’n Móét vir die fynproewer!
 
90 min. • Geen o.14 • Meertalig

Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.

More Info

Venue

Social


November 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30