Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Drama
Met: Antoinette Kellermann en Dawid Minnaar
Teks: Breyten Breytenbach
 
In Breyten Breytenbach se laaste toneelstuk, voltooi kort voor sy dood in 2024, word ons op reis geneem deur die meester wat homself by sy eie begrafnis voorstel. Breyten tree hier in ’n bewussyn-verruimende asook intieme gesprek met ’n ou verhoogaktrise. Vir oulaas wil hy álles opweeg – maar kan die ou aktrise sy laaste woorde na waarde vertol?
 
90 min. • Geen o.12 (T) • Afrikaans
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.