Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Papelellekoors – Elzabe Zietsman

Papelellekoors – Elzabe Zietsman

Papelellekoors – Elzabe Zietsman

10 Aug 2025 15:00

About

N KABARET DEUR Johann Slabbert
MET Elzabé Zietsman
PIANIS Jody Jason Petersen
VERVAARDIGER Drama Drama

Wat gee jou papelellekoors en wat verklap dit van jouself? Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring. Sy soek nog steeds.

Papelellekoors is 'n tong in die kies kykie na irritasies, konsternasies en frustrasies. Met, of sonder, grasie.

Geen 0/13

Venue


Papelellekoors – Elzabe Zietsman