Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Wanneer twee top skoolkore – Hoërskool DF Malan en Laerskool Totius, albei ATKV-Applous goudwenners – die verhoog betree, is dit reeds ’n aand om te onthou. Voeg die onmiskenbare flair van Rocco de Villiers daarby, en jy’s op pad na iets besonders.
’n Meesterverteller wat klank en storie saamsnoer, saam met die jeugkoor-energie en suiwer stemme van DF Malan en Totius bring hierdie produksie ’n viering van musiek, styl, generasies en samewerking – ’n vertoning wat jou hart sal aanraak én laat glimlag.