Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Ten spyte daarvan dat die Klein Libertasteater steeds op soek is na ’n geskikte gebou om met sy kommersiële bedrywighede te kan voortgaan, doen die bestuur hulle bes om steeds met die gemeenskapswerk en jaarlikse toneelfeeste voort te gaan. Vanjaar word die agtiende Klein Libertasteater Tienertoneelfees in die Drostdyteater in Stellenbosch aangebied vanaf 5 tot 9 Augustus.
"Kom woon gerus op Saterdagaand, 9 Augustus om 21:45 gratis die prysuitdeling by .”