Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Onthou my asb, 'n Liefdes konsert uit Heidedal is 'n jaarlikse Afrikaanse konsert met kunstenaars uit die Heidedal gemeentskap in Bloemfontein, vervaardig deur Angelo Mockie. Hierdie jaar deel die plaaslike kunstenaars Domariah Stilo, Lenthea Jantjies, Allonechia Steyn en Jaques May-Knight die verhoog met Bloemfontein se eie Caroline Grace.