Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
‘n Wonderlike produksie met uitstaande akteurs van gr.1-gr.12 waar alles deurmekaar raak, prinse oorspring in verkeerde sprokies in, towerkreature amok maak en waar die liefde altyd oorwin. Pret vir die hele gesin.