Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Dit is hier! Die nuwe Griessel-en-Cupido-roman waarop almal gewag het! Intrige en spanning soos altyd, uiters aktueel.
Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Skorpio. Uitgewer Etienne Bloemhof sal in gesprek wees met Deon. Lize Beekman sorg vir musiek met Mauritz Lotz op kitaar en Janine Neethling op klavier.