Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

KKNK Feesmark: 2 April (Kaktus)

KKNK Feesmark: 2 April (Kaktus)

KKNK Feesmark: 2 April (Kaktus)

02 Apr 2026

About

Fees voluit in die Feesmark op Donderdag 2 April 2026!

Kaktus is terug! Dié musiekkonsert is sedert die ontstaan van die KKNK ’n hoogtepunt vir baie feesgangers, waar verskeie musiekgenres bymekaarkom. Ou bekendes, nuwe gesigte en harde klanke gaan sorg vir ’n partytjie wat jy nie sommer gou gaan vergeet nie. Op die verhoog is onder andere Francois van Coke, Early B, BlackByrd, Booshle G. en Jack and the Weatherman. Nóg optredes deur die dag sluit in Seuns van Vlug, ONS en Zoé.

Kry ongelooflike waarde vir jou geld op die KKNK se feesterrein!

Venue

KKNK Feesterrein, De Jager Sportsentrum, Voortrekkerweg, Oudtshoorn  Location on Google Maps

KKNK Feesmark: 2 April (Kaktus)

KKNK Feesmark: 2 April (Kaktus) 02 Apr 2026

R125 - R175