Webtickets - Bergsig Borg 'n Blok

Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Bergsig Borg 'n Blok

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below

Bergsig Borg 'n Blok

Bergsig Borg 'n Blok

31 Jan 2025

George-Bergsig Gemeente

Block A
Borgskap Opsie 1R100.00
Borgskap Opsie 2R200.00
Borgskap Opsie 3R500.00
Block B
Borgskap Opsie 1R100.00
Borgskap Opsie 2R200.00
Borgskap Opsie 3R500.00
Block C
Borgskap Opsie 1R100.00
Borgskap Opsie 2R200.00
Borgskap Opsie 3R500.00
Block D
Borgskap Opsie 1R100.00
Borgskap Opsie 2R200.00
Borgskap Opsie 3R500.00
Block E
Borgskap Opsie 1R100.00
Borgskap Opsie 2R200.00
Borgskap Opsie 3R500.00
Add to Calendar
George-Bergsig Gemeente wil graag met die installasie van nuwe matte, ons ouditorium so warm en verwelkomend soos ons gemeente maak en ons het jou hulp nodig. Bergsig Borg ’n Blok gee jou die geleentheid om daardie geliefde plekkie wat jy en jou gesin elke Sondag inneem, se matblokke te borg! Elke geborgde blok simboliseer nie net jou steun nie, maar ook die eenheid van ons unieke gemeente in hierdie projek wat ’n wesenlike verskil aan ons kerkgebou gaan maak. Bou saam met ons aan Bergsig Gemeente se toekoms en Borg ’n Blok vanaf slegs R100. Ander prysopsies is beskikbaar vir diegene wat graag meer tot die projek wil bydra. Elke blok tel, bespreek joune vandag.