Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas. Die woonstel is 'n gemors en hulle ook ... David Eldridge se toneelstuk is 'n intieme ondersoek na moderne verhoudings, met twee gebroke mense wat aan die einde van 'n partytjie uitreik na mekaar. Dié skerpsinnige stuk – sowel komies as aangrypend – vra vrae oor wedersydse eensaamheid, konneksie, menslikheid en intimiteit.