Webtickets - Mel die Storieverteller: Internet Sensasie

Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Mel die Storieverteller: Internet Sensasie

07-OCT-2025 13:30

Mel die Storieverteller: Internet Sensasie

Laerskool Mooirivier

Add to Calendar
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe die Internet Sensasie Mel die Storieverteller in lewende lywe op ’n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings, want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese eenvrouvertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel ook kan sing. Mel deel van haar eerstehandse ervarings in die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oor oom Riekert se groot fout, ’n beplande vuisgeveg in ’n taai plek met die naam KuduKraal, hoe “Mel die Storieverteller” ontstaan het en die siekte op haar voorkop.