Webtickets - Molly en Wors - die geheim van `n suksesvolle huwelik

Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Molly en Wors - die geheim van `n suksesvolle huwelik

09-OCT-2025 13:00

Molly en Wors - die geheim van `n suksesvolle huwelik

Ouditorium, NWU

Add to Calendar
Ná jare se gesmeek en gepleit van die kykerspubliek is die immergewilde Molly en Wors terug! Dié keer op die verhoog! Gehore kan uitsien na vlymskerp humor, soos net Willie Esterhuizen dit kan doen. En die tema: Die geheim van ’n gelukkige huwelik is ’n geheim. Kom knik instemmend kop in herkenning van hoe dit in meeste huwelike gaan. Soos altyd in Willie se werk, is dit humor met hart. Heerlik snaaks, verrassend, warmhartig en dit laat jou goed voel. Saam met Lizz Meiring as Molly, vorm dié twee ’n gedugte span en die vonke spat.