Die geliefde sanger en liedjieskrywer Lize Beekman se musiekloopbaan strek oor 28 jaar. Sy begelei haarself op kitaar en klavier onderskeidelik en soos altyd beloof haar vertoning ’n belewenis van sielvolle musiek en besielende lirieke uit haar pen, wat gehore diep sal raak. Skuif gerus nader, kom sit ’n bietjie langs haar, en gee jouself oor aan ’n intieme musiekervaring en van die mooiste lirieke in ons Afrikaanse taal.
Nie ‘n debuut nie / Not a debut
Genre: Folkmusiek / Folk music
Musiek geskryf deur / Music composed by: Lize Beekman
Musikant / Musician: Lize Beekman (sang / vocals)
Tydsduur / Running time: 70 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: 10+
Taal / Language: Afrikaans, Engels / English
Choose your preferred date.